Chrystelle

  &

Sean


.....Salige smaak van vreugde

wat laag hang in die laaste middagson !

'n dag om te onthou







21 Maart 2009





 



Ou wereldse sjarme teen skemer
by die klipkerkie met
grasieuse bome, feetjieblomme,
plat klippe,  strepies sonskyn
en die soet samesyn
omvou deur vrede.




Make a Free Website with Yola.